Peter Falk

Peter Falk
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Falk in 1973 as Columbo.

Geboortenaam Peter Michael Falk
Geboorte (1927-09-16)16 September 1927
Sterfte 23 Junie 2011 (op 83)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1956–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel
’n Standbeeld van Peter Falk as Columbo saam met sy hond in Boedapest, Hongarye.

Peter Michael Falk (16 September 192723 Junie 2011) was ’n Amerikaanse akteur van Joodse afkoms, wat die beste bekend was vir sy rol as luitenant Columbo in die televisiereeks Columbo.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search